Sandton Afrikaanse Akademie

'n groei milieu vir u kind

Welkom by Sandton Afrikaanse Akademie

 

 

Neem gerus 'n toer van ons skool en skakel ons indien u meer inligting verlang.

 

 

Sandton Afrikaanse Akademie is gestig om 'n leemte te vul aan Puik Afrikaanse Onderrig in die Noorde van Johannesburg.  Die skool word bedryf uit 'n huis in Sunninghill met top fasiliteite. 

 

Ons is tans besig met Graad 1 tot Graad 3, en sal jaar vir jaar groei met 'n nuwe Graad.  Ons klasse het 'n maksimum van 15 leerders in 'n klas, om individuele aandag te verseker.

 

Sandton Afrikaanse Akademie bied 'n omvattende program wat:  

Lees Meer ->